Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls for pc

Download Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls for PC

Published by App Developer Studio Cc


Users Recommendation:

5/5

5
Based on 1 user votes.

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls Description

->  ->  ->  ->  ->  

1. • Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet. • Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

2. Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

3. Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

4. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

5. Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings.

6. Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek.

7. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop.



Check for direct PC Apps or Alternatives (Direct Download)


App Download Rating Maker
pc app Sasol Algemene Voëls vir Beginners Lite Blitsfeite foto s en video s van 46 Suider Afrikaanse voëls Get App or Alternatives ↓ 1 Reviews
5
App Developer Studio Cc

Download and Install Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls on your Windows PC (7-11)


Get a compatible APK for use on PC (via Emulator)


Download Developer Rating Score Current version Adult Ranking
↓ Get Apk App Developer Studio Cc 1 5 1.8 4+


Disclaimer:

Windowsden.uk is not directly affiliated with App Developer Studio Cc, the developers of Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls.

Frequently Asked Questions

Can I download Sasol Algemene Voëls vir Beginners Lite Blitsfeite foto s en video s van 46 Suider Afrikaanse voëls for free?

Yes! You can Download Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls from official sites for free using our site.


Can I use Sasol Algemene Voëls vir Beginners Lite Blitsfeite foto s en video s van 46 Suider Afrikaanse voëls on PC?

It is easy to use the Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls app on PC and it works on Windows and MAC. A free tutorial is available to help you get started.


Reference apps like Sasol Algemene Voëls vir Beginners Lite Blitsfeite foto s en video s van 46 Suider Afrikaanse voëls



More apps from the Developer

keyboard_arrow_up